Ou Meesters Kunsgalery

Sien kunswerke deur die Suid-Afrikaanse Ou Meesters wat beskikbaar is deur die Alette Wessels Kunsnetwerk More »

Kontemporêre Kuns

Sien kontemporêre kunswerke deur Suid-Afrikaanse Kunstenaars wat beskikbaar is deur die Alette Wessels Kunsnetwerk More »

Gesteelde Kunswerke

Wees bedag op gesteelde kunswerke. Kontak ons asseblief indien u enige informasie het More »

Kunstenaars

Ons het n lang lys van gesogte en vooraanstaande Kunstenaars More »

Kom Besoek Ons

Ons Kunsgalerye kan maklik op Google Kaarte, Google Plekke en Google Aarde gevind word. Vir meer informasie, kontak ons More »

 

Nuwe Kunswerk

Michael heyns LR

 

 

 

 

 

 

 

Michael Heyns

STILLEWE MET MAGNOLIAS ’98

Olie op doek

79 x 84 cm

R 20 000.00

 

Nuwe Kunswerke

On het ‘n paar nuwe kunswerke in die galery gekry.

Nuwe Kunswerke

Ons het ‘n paar nuwe kunswerke in die galery gekry.

Te sien by die galery

‘n paar voorbeelde van kunswerke tans in die galery. Ander kunswerke kan gesien word in ons kuns katalogus.

 

1209113_526044550814877_827594340_n

Man van Staal

n Gedeelte van die musiekvideo vir Pieter Koen se – MAN VAN STAAL – is by ons galery geskiet – letterlik en figuurlik! en dit was ‘n fees om deel daarvan te wees! Ons sien uit om die eindproduk te sien! Wat ‘n aangename groep mense!

Luister vanaand

Luister vanaand, 27 Augustus om 20h00 op RSG, in RSG KUNS, na ‘n gesprek tussen Christelle Webb-Joubert en Alette Wessels van Alette Wessels Kunskamer en ook met die kunstenaar, Elsbeth Eksteen, oor haar kunswerke tans op uitstalling by die galery tot 6 September 2013.

Elsbeth en Christelle

Switch to our mobile site